Hier het ons 'n great special gekry by die Getaway show. Verblyf plus ontbyt plus twee gratis Segway trips plus twee gratis Waterfall Zipline toere en nog twee burgers vir middagete by Food Diner vir 'n baie goeie prys. Die verblyf was lekker, daar was ook 'n bad waarvoor Anton en Lian baie bly was. Dit is baie baie koud in die oggend en aand, maar die A/C het ons warm gehou. Alle toiletteware is ook daar. Die aandete was heerlik en ek het sommer twee aande die ribs geƫet.
No comments:
Post a Comment