Wednesday, 8 July 2015

Oudtshoorn - De Denne

Heerlike blyplek op 'n plaas. Dit is freaking koud in die oggend en aand. Ons het hier ook 'n special gekry by die Getaway Show. Buffet ontbyt is ingesluit. Die aand het Anton vir ons 'n heerlike potjie gemaak en daar is ook 'n kaggel binne. Dit is egter verskriklik koud. Ons het ook op die plaas gestap tussen die volstruis kampe. Rudie die bestuurder is baie gaaf en die eienaar Johan ook. Die volgende oggend was ons kar ook afgespuit.



Die bad was so lekker, selfs ek het die aand gebad. Weereens alles is hier wat jy mag nodig kry.




No comments:

Post a Comment