Sunday, 11 August 2013
Kalahari Tented Camp
Hierdie was ons blyplek vir die eerste twee aande in die Kgalagadi in Junie 2013.
Dit is 'n wonderlike plek om te bly en mens sien soveel diere daar. Daar is ook 'n
watergat en mens kan dit die hele tyd dophou. Maar dis regtig baie koud in die
nag, so trek warm aan.
Friday, 9 August 2013
Subscribe to:
Posts (Atom)




