Thursday, 10 July 2014

Nog 'n paar van ons laaste aand in Swakopmund

Hier eet ons vanaand.


Vanaf die dak van die hotel in die digte mis.








Laaste aand in Swakopmund

Die mis was die hele dag hier en laatmiddag baie dikker geword. Ons het 'n ent gaan stap en laaste foto's geneem.
Heerlik gebly in Hotel Zum Kaiser, hulle gee spesiale pryse vir SA.

Ons het heel bo, derde vloer, met 'n stoep gebly.

Paar foto's van die jetty in die mis.

Die jetty loop ver en diep die see in.

Die twee maak altyd grappies.





Sandboarding in die Namib







Aan die een kant van die pad is die see en aan die ander kant die woestyn










Tuesday, 8 July 2014

Walvisbaai

Die flaminke was ongelooflik...



En die sout...

En toe eet ons weer lekker...





Lian se eerste galjoen

'n Dag na sy 10de verjaarsdag vang hy hierdie een!

Anton vang ook een

En ons smul heerlik aan die vis

En later die aand speel Lian onder die tafel





Eerste dag in Hentiesbaai

Die twee vissermanne

Lian grawe vir mossels

Lian se kunswerke op sy verjaarsdag