Die Segway trip het ons vreeslik geniet, volgende keer doen ons die langer een.
Ons het ook op die hangbrug gaan stap, natuurlik het ek weer gegly en val op die trappe...amper die see in!
By die diner in die middel van die Stormsrivier dorp het ons die heerlikste kos geƫet, milkshake en hot chocolate gedrink. 'n Besliste moet doen.
No comments:
Post a Comment