Wednesday, 8 July 2015

Oudtshoorn - Buffelsdrift

Dit was een van die lekkerste plekke om te bly. Anton het hier ook 'n baie goeie winter special gekry. Jy kan nie hier braai nie, maar buffet ontbyt is ingesluit en die restourant se kos is heerlik. Dit is weereens freaking koud in die oggend en aand, maar daar is twee A/C's en elektriese komberse wat die personeel in die aande aanskakel terwyl ons eet. Alles verder is hier wat jy nodig mag kry. 


Ek het elke aand buite gestort en dit was heerlik. Heerlike warm water en om jou is dit vriesend.

Kyk hoe loer hy vir my....

Ons uitsig:

Ons huisie:






No comments:

Post a Comment