Ons het foto's buite geneem, binne bietjie te donker. Allesis van sout, selfs die vloere. Ons was 135 m onder die gronde. Ek het vele kere die mure gelek. Ja, reg gehoor, gelek!! Dit is antisepties so dis cool. Die sout in die myn is so goed, dit help vir sinus, asma... Hulle het selfs 'n spa daar, omdat dit so goed is.
Hier is foto's van buite
No comments:
Post a Comment