Monday, 23 September 2013

Krakow in die aand




En kyk weer wie is op my bed...  Ania het vir my en Corneille 'n woonstel gehuur.  Corneille sê dit voel soos ou Poolse woonstel voor die oorlog...natuurlik is ons mal daaroor.





No comments:

Post a Comment