Ons vakansie

Friday, 4 July 2014

Laaste foto's van Etosha.


Daar was 'n luiperd naby die kamp in Okaukuejo.  Hier is 'n foto van die toeskouers. Al die motors moes toe padgee, sodat die luiperd kon wegkom, want ALMAL wou die jong luiperd afneem.

Hier kyk ons weer van die ander kant af.

Ons laaste aand by Taleni Etosha Village.

Braai saam met Elmarie en Lourens Swanepoel.




Posted by Ons vakansie at 03:21
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

About Me

My photo
Ons vakansie
View my complete profile

Blog Archive

  • ►  2015 (10)
    • ►  July (10)
  • ▼  2014 (35)
    • ▼  July (28)
      • Nog van die view....100de kilometers later
      • Die view vanuit die Fortuner
      • Mariental
      • Nog 'n paar van ons laaste aand in Swakopmund
      • Laaste aand in Swakopmund
      • Sandboarding in die Namib
      • Swakopmund
      • Avontuur in Swakopmund
      • Walvisbaai
      • Lian se eerste galjoen
      • Eerste dag in Hentiesbaai
      • Op pad na Hentiesbaai
      • Main Street Café in Omaruru
      • Laaste foto's van Etosha.
      • Okaukuejo
      • Etosha dag 5 - nog leeus
      • Wanneer die son opkom
      • As die son sak in Etosha
      • Etosha is pragtig
      • Vroegoggend dag 4 in Etosha
      • Ons bly heerlik by Taleni Etosha Village
      • Laat middag in Etosha
      • Etosha Dag 3
      • Etosha Dag 2
      • Etosha Dag 1
      • Etosha Village aankoms
      • Etosha Dag 3
      • Etosha dag 1
    • ►  May (5)
    • ►  March (2)
  • ►  2013 (80)
    • ►  September (74)
    • ►  August (6)
Simple theme. Theme images by Jason Morrow. Powered by Blogger.