Die mis was die hele dag hier en laatmiddag baie dikker geword. Ons het 'n ent gaan stap en laaste foto's geneem.
Heerlik gebly in Hotel Zum Kaiser, hulle gee spesiale pryse vir SA.
Ons het heel bo, derde vloer, met 'n stoep gebly.
Paar foto's van die jetty in die mis.
Die jetty loop ver en diep die see in.
Die twee maak altyd grappies.
No comments:
Post a Comment