Die twee hou 'n cheetah dop. Dit het gelyk asof die cheetah 'n springbok wou vang. Maar toe ry twee toeriste in mekaar vas en dit was te veel vir die cheetah.
Hierdie olifant wou wys hy is die baas en het lank so vir die bakkie voor hom gestaan en kyk voordat hy besluit het om die pad te verlaat.
No comments:
Post a Comment